Home / Job / Finansiele Beplanner – Pretoria

Finansiele Beplanner – Pretoria

As n finansiele adviserende groep verskaf ons ‘n verskeidenheid dienste wat persoonlike finansiele beplanning,, beleggingsbestuur, korporatiewe dienste, mediese fondsbeplanning, korttermynversekering en makelaarsondersteuning insluit.

Indien jy jouself as ‘n hardwerkende en gedrewe person beskou en wat die waarde om kliënte te adviseer rakende finansiële standvastigheid verstaan, dan is hierdie jou kans om deel te word van ‘n dinamiese span.

In hierdie rol moet jy bereid wees om nuwe besigheid op verskeie wyses te genereer naamlik verwysingsnetwerke ens.Ons bied geleenthede vir persone met die vermoë het om met kliënte te skakel, goeie verhoudinge te bou en finansiële produkte te verkoop.

Minimum vereistes:Grade 12 / Baccalaureus graad / RE 5 / Beleggingsbestuur kwalifikasie / Nagraadse diploma of Honneurs in finansiële beplanning / CFP

Ondervinding in die volgende sal voorkeur geniet:

Versekering
Beleggingbestuur
Mediese fonds
Risikodekking
Verkope
Holistiese finansiele agtergrondbeplanning

Persoonlikheidseienskappe benodig vir die rol:

Spanspeler
Ambisieuse ondernemingsgees
Operasionele doeltreffendheid
Self-gedrewenheid
Verkope en klient verhouding fokus
Eerlikheid
Deursettingsvermoë
Selfvertroue
Stel kliente se benodighede as eerste prioriteit

Bestaande kliënte-basisAdisionele Vereistes:

Eie Skoot rekenaar
Bestuurs lisensie
Geen kriminele record
Skoon ITC rekord

To apply for this job email your details to llewellyn@recruitmentcouncil.co.za

Comments are closed.

Job Feed
error: Content is protected !